WEES SLIM MET TANTRUMS!

Wanneer groot emosies ons kinders beetkry is dit vir jou as ouer en jou kind ‘n uitputtende en uitdagende ervaring. Groot emosies is egter totaal normaal vir kinders en daarom moet jy as ouer jouself daarvoor voorberei en weet hoe om dit te hanteer. In my vorige...

Hoe gemaak met ‘n kind wat alles NOU wil hé?

Daar is seker nie ‘n ouer in hierdie wêreld wat nie ge-‘oee’ en ‘aah’ het toe hul kind vir die eerste keer mamma of pappa gesê het nie. Op ‘n stadium, wanneer jy die woord 500 keer ‘n dag hoor, wens meeste ouers egter dat jou kind nooit die...